
Author: admin
-

As Petrus ʼn geestelike volwasse man was, hoekom het hy Jesus verloën?
Read More: As Petrus ʼn geestelike volwasse man was, hoekom het hy Jesus verloën?In Petrus se lewe sien ons dat terwyl hy saam met Jesus stap leer hy nie altyd onmiddellik die lesse wat Jesus hom wil leer nie. Toe Jesus op die berg verheerlik is voor Petrus se oë, kom Petrus en hy sê: Laat ons huise hier bou vir Jesus. En Jesus sê vir hom: Jy…
-

Wat as Petrus net PAUSE kon druk?
Read More: Wat as Petrus net PAUSE kon druk?As jy ‘n superpower kan hê, wat sal dit wees? Sou dit wees om super vinnig te wees of dalk nooit oud te word nie, altyd sterk te wees of onsigbaar? Ons Superheld kan en het elke vyand op aarde al lankal oorwin. Ons Superheld fight nie met karate kicks, missiles en gewere nie. Hy…
-

My vlees is swak, maar die Gees is sterk!
Read More: My vlees is swak, maar die Gees is sterk!Direk na die Avondmaal praat Jesus met Petrus en Hy sê vir hom: Petrus jy gaan my verloën. En dan sê Petrus: Here ek sal U nooit verloën nie. Petrus sê: al moet ek saam met U sterf en al sal al die ander U verloën, ek sal U nie verloën nie. Matteus 26 30En…
-

Kan iemand Jesus volg en nie verander nie?
Read More: Kan iemand Jesus volg en nie verander nie?Ons bevind onsself in ‘n tydperk na Pasga (Paasfees), 50 dae na die opstanding, waar Jesus op die aarde was en met Sy dissipels ontmoet het in voorbereiding tot Hemelvaart en die uitstorting van Sy Heilige Gees. In hierdie tyd is daar ‘n belangrike boodskap, maar ook ‘n eienaardige situasie in die liggaam wat die…
-

My ALLES vir God
Read More: My ALLES vir GodJohannes 12:1-8 1En Jesus het ses dae voor die Pasga na Betánië gekom waar Lazarus was, wat dood gewees het en wat Hy uit die dode opgewek het. 2Hulle het toe vir Hom daar ‘n maaltyd berei, en Martha het bedien; en Lazarus was een van die wat saam met Hom aan tafel was. Jesus…
-

Paasfees – ʼn Liefdesverhaal
Read More: Paasfees – ʼn LiefdesverhaalPaasfees is ‘n verklaring wat God maak oor Sy volk, nie net die Israeliete nie, elke persoon wie Hy geskape het. Dis ‘n verklaring van liefde, “want so lief het God die wêreld gehad dat Hy sy enigste gebore Seun gegee het sodat elkeen wat in Hom glo nie verlore mag gaan nie”. Die hele…
-

KEN jou VYANDE
Read More: KEN jou VYANDEBaie keer kom ons in ons lewens op daardie plek waar jy vir Jesus wil lewe; ʼn heilig lewe, en jy sê dat jy nie sekere goed gaan doen nie, maar as jy weer kyk, bevind jy jouself, dan doen jy dit wat jy gesê het jy nie meer wil doen nie. Dit is die…
-

STAGNASIE IS DODELIK
Read More: STAGNASIE IS DODELIKBear Grylls is ‘n ou wat hulle aflaai daar in die woud, in die woestyn of in die berg area. Hy word ‘n oorlewingsgids genoem en dan wys hy jou hoe maak jy om te oorleef in die wild. Water is baie, baie belangrik om te oorleef. En baie keer dan bevind hy hom op…
-

Die Blessing van Dankbaarheid en die Gevaar van Tevredenheid
Read More: Die Blessing van Dankbaarheid en die Gevaar van TevredenheidDie Blessing van Dankbaarheid: Dankbaarheid is die gevoel van dank en waardering, ʼn uiting van dankbaarheid te kenne gee en ʼn woord van danksegging. Daar is ʼn nou verband tussen dankbaarheid en menslike geluk. ʼn Gelukkige mens is ʼn dankbare mens. Jy is bewus van die goeie dinge wat met jou gebeur en jy aanvaar…
-

WIE IS EK?
Read More: WIE IS EK?Die Persoon in die Spieël – Jy moet kies of jy van daardie persoon hou! Jy gaan elke dag daardie persoon in jou hart moet konfronteer, goed of sleg. Die Persoon by die Werk – Die een wat ʼn impak kan maak in die lewens van ander. Hoe kies jy om mense te hanteer en…
Search
Popular Posts
-
Hallelujah
PRYS DIE HERE Halleluja is ‘n Hebreeuse uitdrukking wat dikwels in die…
-
BE TRANSFORMED
ROMEINE 12:2 AFR53En word nie aan hierdie wêreld gelykvormig nie, maar word…
-
Hosanna
VAN REDDING TO REDDER Mattheus 21 9 En die skare wat voor…

