Month: November 2025

  • Loofhutte Fees

    Levitikus 23:33 – 44En die Here het met Moses gespreek en gesê: Spreek met die kinders van Israel en sê: Op die vyftiende dag van hierdie sewende maand is dit sewe dae lank die huttefees vir dieHere.33 34 Maar op die vyftiende dag van die sewende maand, as julle die opbrings van die land insamel,…

    Read More: Loofhutte Fees
  • Dag van VersoeningFees

    Dit is belangrik om gereed te wees vir die eenheid met Christus (dieBruidegom), om in afwagting van die hemelse feesmaal te leef en om ‘n dankbare, aanbiddelike hart te behou.Mattheus 25:1-13 Die diep verlange na God se teenwoordigheidPsalms 42:2 -3 Soos ñ hert smag na waterstrome, so smag my siel na U, o God!My siel…

    Read More: Dag van VersoeningFees
  • Trompette Fees

    Rosh Hashanah Dit is die begin van dieherfsfeeste in die Joodsekalender. Dit simboliseer ‘ntyd van voorbereiding enverwagting vir God semense, wat lei tot dieVersoendag (Yom Kippur).Vir ons as Christene is ditdie verwagting van Jesusse wederkoms en diewegraping. Die wegraping en wederkoms Ons moet onderskeid kan tref tussen die wegraping (wanneer gelowiges opgeneem word om Jesus…

    Read More: Trompette Fees

Search

Popular Posts

Categories

Tags