
Month: September 2025
-

Die gevaar van patrone en sondigebegeertes uit die verlede
Read More: Die gevaar van patrone en sondigebegeertes uit die verledeGOD se Woord gewaarsku ons om nie terug te keer na ons vorige weë wat gekenmerk word deur sondige begeertes en onkunde voor ons wedergeboorte in Christus nie. Ou gewoontes, verslawings, vrese of gedagtes wat ons eens beheer het, moet saam met Christus gekruisig word om die vrug van die Heilige Gees te dra. Die…
-

Verlossing deur die bloed van Jesus
Read More: Verlossing deur die bloed van JesusOns word nie verlos deur verganklike dinge soos silwer of goud nie, maar deur die kosbare bloed van Christus, ‘n lam sonder gebrek. Verlossing word nie deur menslike pogings,kerklidmaatskap of erfenis verdien nie, maar uitsluitlik deur Jesus Christus se offer. Sonder Jesus as hoeksteen word geloof ‘n leë afgod. Die bloed van Jesus is ewig…
-

Heilig en Gehoorsaam kinders van God
Read More: Heilig en Gehoorsaam kinders van God1 Petrus 1:14-16 beklemtoon die transformasie wat plaasvind deur om Jesus Christus te aanvaar, die roeping tot ‘n heilige lewe, en die verwerping van vorige sondige begeertes, wat ons aanmoedig om God se karakter in ons daaglikse lewens te weerspieël. Identiteit as kinders van God Ons is bloedgewasde kinders van God, nie netaangenome of stiefkinders…
-

1 Petrus 1
Read More: 1 Petrus 1Vermaning om heilig te wees. 13 DAAROM, omgord die lendene van julle verstand, wees nugter en hoop volkome opdie genade wat julle deel word by die openbaring van Jesus Christus.14 Soos gehoorsame kinders moet julle nie jul lewe inrig volgens die begeerlikhede wattevore in julle onwetendheid bestaan het nie.15 Maar soos Hy wat julle geroep…
Search
Popular Posts
-
Geloof soos van ‘n Kind
Matthèüs 19:14 Maar Jesus sê: Laat die kindertjies staan en verhinder hulle…
-
HOSANNA
HulpKret vir n Redder! Psalm188 (NKJV):: 25 Save now,, I pray, O…

