Month: August 2025

  • Ons lewende HOOP – Jesus!

    1 Petrus 1 Danksegging weens die hoop op die saligheid. 3Geseënd is die God en Vader van onse Here Jesus Christus wat na sy grote barmhartigheid ons die wedergebore geskenk het tot ‘n lewende hoop deur die opstanding van Jesus Christus uit die dode. Wanneer ons hierdie gedeelte lees dan sien ons dat dit praat…

    Read More: Ons lewende HOOP – Jesus!
  • Jou Ewige Erfenis

    1 Petrus 1 4sodat ons ‘n onverganklike en onbesmette en onverwelklike erfenis kan verkry, wat in die hemel bewaar is vir ons. Onverganklike beteken iets wat nie tot niet kan gaan nie. Dit kan nie verval nie of dit kan nie vernietig word nie. Dit is iets wat ewigdurend is, iets wat onsterflik en onverderflik…

    Read More: Jou Ewige Erfenis
  • Vreemdelinge in die wêreld – Uitverkores vir God

    Elke boek van die Bybel het hulle eie identiteit, eie kosbaarheid en eie uniekheid wat God navore bring. Maar 1 Petrus is so ‘n kosbare boek vir die kind van God wat tot bekering gekom het, vir die kind van God wat wil reg lewe, maar ook vir die kind van God wat vasgevang is…

    Read More: Vreemdelinge in die wêreld – Uitverkores vir God

Search

Popular Posts

Categories

Tags