Month: February 2025

  • Wat het Jesus vir jou gedoen?

    Deut 8:11-14 Kan jy die dae / weke / maande of jare onthou waar jy sonder Jesus was? Kan jy die tyd onthou wat jy nie geweet het waarheen om te gaan vir ‘n oplossing of anwoord nie? Kan jy die dae onthou waar jy sonder die vrede van God was?Te midde van omstandighede het…

    Read More: Wat het Jesus vir jou gedoen?
  • RENTMEESTERSKAP

    Matt 25:14–30 God roep ons om Rentmeesters te wees wat getrou is in Sy groot gebod en in Sy groot kommissie, in ons elke dag lewe. Wat baat dit ons om alles te hê wat ons nodig het, ons besit alles wat ons gelukkig maak en ons doen waarvan ons hou, maar ons mis God…

    Read More: RENTMEESTERSKAP
  • Aanbidding in Gees en in Waarheid

    ʼn Leefstyl van Lof, Prys en Aanbidding Hart van liefde wat God prys en aanbid vir wie Hy is. Verlief te wees op liefde self – God is liefde! Om jou liggaam, siel en gees te gebruik om God te verheerlik en om Hom te prys – Matt 22:34-38 Om met vreugdevolle dankbaarheid God te…

    Read More: Aanbidding in Gees en in Waarheid

Search

Popular Posts

Categories

Tags