Month: September 2026

  • The Ancient of Days & The Son of Man

    Daniel 7:9-14 AMP9 “I kept looking Until thrones were set up, And the Ancient of Days (God) took His seat; His garment was white as snow And the hair of His head like pure wool. His throne was flames of fire; Its wheels were a burning fire. 10 A river of fire was flowing And…

    Read More: The Ancient of Days & The Son of Man
  • Loofhutte Fees

    God se Ewige Woning by Sy Volk Die Fees van Tabernakels was ’n fees van vreugde, herinnering en hoop (Levitikus 23:34-43). Israel het in tydelike skuilings gewoon om te onthou dat God hulle in die wildernis gedra het. Hulle lewe was moeilik, maar God was getrou. Hulle skuilings was tydelik, maar God se teenwoordigheid was…

    Read More: Loofhutte Fees
  • Versoeningsdag

    Die Berouvolle Hart voor die Heilige God Die Versoendag was ‘n heilige en ‘n ernstigste dag van die jaar. Die volk moeshulleself verneder, hulle werk neerlê en voor God staan met die besef dat sondenie lighartig opgeneem kan word nie. Die hoëpriester het met bloed ingegaan,want versoening kom nie deur menslike prestasie nie, maar deur…

    Read More: Versoeningsdag
  • Trompette Fees

    God se Roep in die Laaste Dae Die Fees van Trompette begin met ’n trompet geluid. Dit is nie ’n sagtefluistering nie, maar ’n Heilige basiun. Die trompet roep die volk tot rus,samekoms, onderskeiding en voorbereiding (Levitikus 23:23-25). In God seWoord kondig trompette beweging, oorlog, waarskuwing, oordeel enkoningskap aan. Hierdie fees is ’n profetiese beeld…

    Read More: Trompette Fees

Search

Popular Posts

Categories

Tags