
Month: February 2026
-

Die belangrikheid van vas en gebedin die Christen se lewe.
Read More: Die belangrikheid van vas en gebedin die Christen se lewe.Veral om God se stem te herken, nader aan Hom te kom en jou geestelike krag te verhoog. Vas en Gebed as Verwagting: Jesus verwag dat Sy volgelinge moet vas en bid, nie as ‘nopsionele daad nie, maar as ‘n teken van gehoorsaamheid. Matteus 6:16 sê “wanneer jyvas,” wat impliseer dat dit ‘n opdrag is…
-

Belyning met God:
Read More: Belyning met God:Vasting en Gebed is ‘n manier om ons lewens met God se wil te herbelyn; met ‘n opregte hart en ‘n bereidwilligheid om ‘n betekenisvolle opoffering te maak, nie net as ‘n ritueel of tradisie nie. Ons moet God ernstig soek deur gebed, vasting en die bestudering van Sy Woord. Geestelike groei is ‘n reis…
-

Om God se stem te hoor
Read More: Om God se stem te hoorMattheus 17: 14-21 14EN toe hulle by die skare kom, gaan daar ‘n man na Hom en val voor Hom op die knieë en sê: 15Here, ontferm U oor my seun, want hy is maansiek en ly swaar; want dikwels val hy in die vuur en dikwels in die water. 16En ek het hom na…
Search
Popular Posts
-
Hallelujah
PRYS DIE HERE Halleluja is ‘n Hebreeuse uitdrukking wat dikwels in die…
-
BE TRANSFORMED
ROMEINE 12:2 AFR53En word nie aan hierdie wêreld gelykvormig nie, maar word…
-
Hosanna
VAN REDDING TO REDDER Mattheus 21 9 En die skare wat voor…

