Verlossing deur die bloed van Jesus

Ons word nie verlos deur verganklike dinge soos silwer of goud nie, maar deur die kosbare bloed van Christus, ‘n lam sonder gebrek. Verlossing word nie deur menslike pogings,
kerklidmaatskap of erfenis verdien nie, maar uitsluitlik deur Jesus Christus se offer. Sonder Jesus as hoeksteen word geloof ‘n leë afgod. Die bloed van Jesus is ewig en onuitputlik, anders as aardse rykdom of hulpbronne wat eindig. 1 Petrus1: 18-19

Die versekering van God se beloftes

Jesus se woorde in Johannes 14:6 is die bevestiging dat Jesus die enigste weg na die Vader is, wat ons nooi om ten volle op Hom te vertrou. Ons moet op God se beloftes en die
krag van gebed staat maak; dit wat in Jesus se naam gevra word en volgens God se wil gedoen word. Twyfel is ‘n hindernis vir God se
wonderbaarlike krag van verlossing.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Search

Popular Posts

  • Hallelujah
    Hallelujah

    PRYS DIE HERE Halleluja is ‘n Hebreeuse uitdrukking wat dikwels in die…

  • BE TRANSFORMED
    BE TRANSFORMED

    ROMEINE 12:2 AFR53En word nie aan hierdie wêreld gelykvormig nie, maar word…

  • Hosanna
    Hosanna

    VAN REDDING TO REDDER Mattheus 21 9 En die skare wat voor…

Categories

Tags