
Author: admin
-

Dag van VersoeningFees
Read More: Dag van VersoeningFeesDit is belangrik om gereed te wees vir die eenheid met Christus (dieBruidegom), om in afwagting van die hemelse feesmaal te leef en om ‘n dankbare, aanbiddelike hart te behou.Mattheus 25:1-13 Die diep verlange na God se teenwoordigheidPsalms 42:2 -3 Soos ñ hert smag na waterstrome, so smag my siel na U, o God!My siel…
-

Trompette Fees
Read More: Trompette FeesRosh Hashanah Dit is die begin van dieherfsfeeste in die Joodsekalender. Dit simboliseer ‘ntyd van voorbereiding enverwagting vir God semense, wat lei tot dieVersoendag (Yom Kippur).Vir ons as Christene is ditdie verwagting van Jesusse wederkoms en diewegraping. Die wegraping en wederkoms Ons moet onderskeid kan tref tussen die wegraping (wanneer gelowiges opgeneem word om Jesus…
-

Onderskeid tussen gelowiges en ongelowiges
Read More: Onderskeid tussen gelowiges en ongelowigesVir ons as gelowiges is Jesus kosbaar en fundamenteel. Vir die ongelowige is Hy ‘n struikelblok en ‘n rots van aanstoot. Die wat Jesus verwerp, staar oordeel en geestelike ondergang in die gesig, terwyl die wat op Hom vertrou, ‘n veilige identiteitas God se heilige volk het. Volhoue verwerping van Jesus kan tot geestelike ondergang…
-

Jesus as die lewendesteen en hoeksteen
Read More: Jesus as die lewendesteen en hoeksteen(1 Petrus 2:4-5) – Jesus as dielewende klip, verwerp deur mense,maar uitverkies en kosbaar vir God Jesus as die onwrikbarefondament van geloof en diegeestelike tempel van God, waargelowiges soos lewende klippe iswat in ‘n heilige priesterdomgebou is en geestelike offersbring. Die “lewende klip” kontrasteer met gewone klippe, wat leweloos is; Jesus is lewendig, dinamies en…
-

1 Petrus 2
Read More: 1 Petrus 21 LÊ dan af alle boosheid en alle bedrog en geveinsdheid en afgunsen alle kwaadpratery;2 en verlang sterk soos pasgebore kindertjies na die onvervalstemelk van die woord, dat julle daardeur kan opgroei,3 as julle ten minste gesmaak het dat die Here goedertieren is.4 Kom na Hom toe, die lewende steen wat deur die mense welverwerp…
-

Die gevaar van patrone en sondigebegeertes uit die verlede
Read More: Die gevaar van patrone en sondigebegeertes uit die verledeGOD se Woord gewaarsku ons om nie terug te keer na ons vorige weë wat gekenmerk word deur sondige begeertes en onkunde voor ons wedergeboorte in Christus nie. Ou gewoontes, verslawings, vrese of gedagtes wat ons eens beheer het, moet saam met Christus gekruisig word om die vrug van die Heilige Gees te dra. Die…
-

Verlossing deur die bloed van Jesus
Read More: Verlossing deur die bloed van JesusOns word nie verlos deur verganklike dinge soos silwer of goud nie, maar deur die kosbare bloed van Christus, ‘n lam sonder gebrek. Verlossing word nie deur menslike pogings,kerklidmaatskap of erfenis verdien nie, maar uitsluitlik deur Jesus Christus se offer. Sonder Jesus as hoeksteen word geloof ‘n leë afgod. Die bloed van Jesus is ewig…
-

Heilig en Gehoorsaam kinders van God
Read More: Heilig en Gehoorsaam kinders van God1 Petrus 1:14-16 beklemtoon die transformasie wat plaasvind deur om Jesus Christus te aanvaar, die roeping tot ‘n heilige lewe, en die verwerping van vorige sondige begeertes, wat ons aanmoedig om God se karakter in ons daaglikse lewens te weerspieël. Identiteit as kinders van God Ons is bloedgewasde kinders van God, nie netaangenome of stiefkinders…
-

1 Petrus 1
Read More: 1 Petrus 1Vermaning om heilig te wees. 13 DAAROM, omgord die lendene van julle verstand, wees nugter en hoop volkome opdie genade wat julle deel word by die openbaring van Jesus Christus.14 Soos gehoorsame kinders moet julle nie jul lewe inrig volgens die begeerlikhede wattevore in julle onwetendheid bestaan het nie.15 Maar soos Hy wat julle geroep…
-

Ons lewende HOOP – Jesus!
Read More: Ons lewende HOOP – Jesus!1 Petrus 1 Danksegging weens die hoop op die saligheid. 3Geseënd is die God en Vader van onse Here Jesus Christus wat na sy grote barmhartigheid ons die wedergebore geskenk het tot ‘n lewende hoop deur die opstanding van Jesus Christus uit die dode. Wanneer ons hierdie gedeelte lees dan sien ons dat dit praat…
Search
Popular Posts
-
Geloof onder Druk
1 Petrus 3:13–17
-
Om te Lewe soos Jesus
Petrus 3:8-12 Die brief van 1 Petrus 3:8-12 sluit af met ‘n…
-
Die Krag van ’n Lewe wat Getuig
1 Petrus 3:1–6 Petrus rig hom in hierdie verse tot gelowige vroue…

