
Author: admin
-

‘n Roep vir mans om liefdevolle leiers, beskermers en geestelike prieesters in hul huise te wees.
Read More: ‘n Roep vir mans om liefdevolle leiers, beskermers en geestelike prieesters in hul huise te wees. -

-

Die Liefde van Jesus, Sy opoffering en die krag van geloof
Read More: Die Liefde van Jesus, Sy opoffering en die krag van geloof -

Die belangrikheid van vas en gebedin die Christen se lewe.
Read More: Die belangrikheid van vas en gebedin die Christen se lewe.Veral om God se stem te herken, nader aan Hom te kom en jou geestelike krag te verhoog. Vas en Gebed as Verwagting: Jesus verwag dat Sy volgelinge moet vas en bid, nie as ‘nopsionele daad nie, maar as ‘n teken van gehoorsaamheid. Matteus 6:16 sê “wanneer jyvas,” wat impliseer dat dit ‘n opdrag is…
-

Belyning met God:
Read More: Belyning met God:Vasting en Gebed is ‘n manier om ons lewens met God se wil te herbelyn; met ‘n opregte hart en ‘n bereidwilligheid om ‘n betekenisvolle opoffering te maak, nie net as ‘n ritueel of tradisie nie. Ons moet God ernstig soek deur gebed, vasting en die bestudering van Sy Woord. Geestelike groei is ‘n reis…
-

Om God se stem te hoor
Read More: Om God se stem te hoorMattheus 17: 14-21 14EN toe hulle by die skare kom, gaan daar ‘n man na Hom en val voor Hom op die knieë en sê: 15Here, ontferm U oor my seun, want hy is maansiek en ly swaar; want dikwels val hy in die vuur en dikwels in die water. 16En ek het hom na…
-

Kersfees of Christusfees?
Read More: Kersfees of Christusfees?Daar is ‘n verskil om te sê ek glo in God, ek vier Kersfees en herdenk dit wat Jesus gedoen het, maar dis ‘n ander saak om dit elke dag te lewe. En ons vergeet partykeer daairdie aspek, veral wanneer dit kom in hierdie tyd waarin ons lewe. Die wêreld vier met aller blydskap, met…
-

Die Baba in die Krip
Read More: Die Baba in die KripKersfees word dikwels net geassosieer met die baba in die krip, terwyl die ware betekenis van Jesus Christus as Verlosser, Koning en Regter vergete word. Jesus is nie meer daardie babatjie nie. En die hartseer saak is, sobaie keer hou mense net vas aan daardie prentjie. En hulle ruk die hele boodskap omtrent wie Jesus…
-

Pruning
Read More: Pruningsome seasons are hard to understandno big signs, just the Father’s hand.no clear voice or loud reply,just stillness and questions why.the answers, i want to know,but the Father gently tells me to “ let it go.”while wrestling with a lot of things unknown,the Father draws near and His patience is shown.i feel Him cutting my…
-

Loofhutte Fees
Read More: Loofhutte FeesLevitikus 23:33 – 44En die Here het met Moses gespreek en gesê: Spreek met die kinders van Israel en sê: Op die vyftiende dag van hierdie sewende maand is dit sewe dae lank die huttefees vir dieHere.33 34 Maar op die vyftiende dag van die sewende maand, as julle die opbrings van die land insamel,…
Search
Popular Posts
-
Geloof onder Druk
1 Petrus 3:13–17
-
Om te Lewe soos Jesus
Petrus 3:8-12 Die brief van 1 Petrus 3:8-12 sluit af met ‘n…
-
Die Krag van ’n Lewe wat Getuig
1 Petrus 3:1–6 Petrus rig hom in hierdie verse tot gelowige vroue…

