Ons Kerk

Ons begeerte as AGS Nuwe Begin is om ons samelewing te versadig met die teenwoordigheid van God en die beginsels van Sy Koninkryk wat gebaseer is op God se Woord.  Ons uniekheid lê in ons diversiteit en akkommodasie vermoë. Dit is ons begeerte om ‘n Gemeente te wees waar ons vir u en u gesin ‘n Geestelike tuiste skep waar u deel van die familie in Chistus Jesus kan wees.  

Our Church

Our Desire as AFM New Beginning, is to saturate our society with the presence of God and the principles of His Kingdom, based on God’s Word. Our uniqueness lies in our diversity and ability to accommodate everyone. It is our desire to be a Congregation where we create a Spiritual home for you and your family where you can be part of the family in Christ Jesus.

Bediening / Ministries

Die Kinder – bediening vanaf 09:00 (tydens diens).

Die Jeug vanaf 19:00- 21:00, Vrydag aande by die kerk.

Chainbreakers. Vanaf 5:00. Elke twede Saterdag

Ons is hier vir jou / We are here for you

Plan your next visit

Prayer requests

Ontmoet Ons Pastore /Meet Our Pastors

Pastoor Eben & Pastoor Liandré Delport

Ondersteun ons Missie

Jou skenkings maak ‘n verskil.

Skenk wat jy kan


Komende Gebeure / Upcoming Events

Grow in Your Walk with God

  • September 10, 2025, 10:00 am: Dag Sel
  • September 10, 2025, 7:00 pm: Makro Sel