
Author: admin
-

STAGNASIE IS DODELIK
Read More: STAGNASIE IS DODELIKBear Grylls is ‘n ou wat hulle aflaai daar in die woud, in die woestyn of in die berg area. Hy word ‘n oorlewingsgids genoem en dan wys hy jou hoe maak jy om te oorleef in die wild. Water is baie, baie belangrik om te oorleef. En baie keer dan bevind hy hom op…
-

Die Blessing van Dankbaarheid en die Gevaar van Tevredenheid
Read More: Die Blessing van Dankbaarheid en die Gevaar van TevredenheidDie Blessing van Dankbaarheid: Dankbaarheid is die gevoel van dank en waardering, ʼn uiting van dankbaarheid te kenne gee en ʼn woord van danksegging. Daar is ʼn nou verband tussen dankbaarheid en menslike geluk. ʼn Gelukkige mens is ʼn dankbare mens. Jy is bewus van die goeie dinge wat met jou gebeur en jy aanvaar…
-

WIE IS EK?
Read More: WIE IS EK?Die Persoon in die Spieël – Jy moet kies of jy van daardie persoon hou! Jy gaan elke dag daardie persoon in jou hart moet konfronteer, goed of sleg. Die Persoon by die Werk – Die een wat ʼn impak kan maak in die lewens van ander. Hoe kies jy om mense te hanteer en…
-

Wat is die Doel van die Lewe?
Read More: Wat is die Doel van die Lewe?The Purpose / Meaning of Life? Die hartseer saak is daar is soveel mense, selfs kinders van God, wat nie regtig weet: Wat is die doel en die betekenis van die lewe nie! So baie maal wanneer ons die betekenis en doel van die lewe probeer verstaan, dan begin ons as mens by onsself. Dit…
-

Purpose over Pain
Read More: Purpose over PainEster 4:14 Wat is Pyn? Pyn is daar om jou liggaam seer te maak, jou gemoed te breek en jou te stop. Die vyand gebruik pyn om ons te verwoes en ons te laat voel dat ons nie goed genoeg is nie. Die seer wat ons deurgaan het vir ons iets normaal geraak, ons is…
-
Wat het Jesus vir jou gedoen?
Read More: Wat het Jesus vir jou gedoen?Deut 8:11-14 Kan jy die dae / weke / maande of jare onthou waar jy sonder Jesus was? Kan jy die tyd onthou wat jy nie geweet het waarheen om te gaan vir ‘n oplossing of anwoord nie? Kan jy die dae onthou waar jy sonder die vrede van God was?Te midde van omstandighede het…
-
RENTMEESTERSKAP
Read More: RENTMEESTERSKAPMatt 25:14–30 God roep ons om Rentmeesters te wees wat getrou is in Sy groot gebod en in Sy groot kommissie, in ons elke dag lewe. Wat baat dit ons om alles te hê wat ons nodig het, ons besit alles wat ons gelukkig maak en ons doen waarvan ons hou, maar ons mis God…
-

Aanbidding in Gees en in Waarheid
Read More: Aanbidding in Gees en in Waarheidʼn Leefstyl van Lof, Prys en Aanbidding Hart van liefde wat God prys en aanbid vir wie Hy is. Verlief te wees op liefde self – God is liefde! Om jou liggaam, siel en gees te gebruik om God te verheerlik en om Hom te prys – Matt 22:34-38 Om met vreugdevolle dankbaarheid God te…
Search
Popular Posts
-
Geloof onder Druk
1 Petrus 3:13–17
-
Om te Lewe soos Jesus
Petrus 3:8-12 Die brief van 1 Petrus 3:8-12 sluit af met ‘n…
-
Die Krag van ’n Lewe wat Getuig
1 Petrus 3:1–6 Petrus rig hom in hierdie verse tot gelowige vroue…

