
Month: July 2025
-

Lesse uit Petrus se lewe
Read More: Lesse uit Petrus se leweDaar is soveel lesse wat ons uit die lewe van Petrus kan leer. Net uit die verloëning kan ons sien dat dit nie net gaan oor wat ons lees en sien met die oog nie, maar dat daar dieper betekenis is. God se Woord is nie net die woorde voor ons op papier nie, maar…
-

As Petrus ʼn geestelike volwasse man was, hoekom het hy Jesus verloën?
Read More: As Petrus ʼn geestelike volwasse man was, hoekom het hy Jesus verloën?In Petrus se lewe sien ons dat terwyl hy saam met Jesus stap leer hy nie altyd onmiddellik die lesse wat Jesus hom wil leer nie. Toe Jesus op die berg verheerlik is voor Petrus se oë, kom Petrus en hy sê: Laat ons huise hier bou vir Jesus. En Jesus sê vir hom: Jy…
-

Wat as Petrus net PAUSE kon druk?
Read More: Wat as Petrus net PAUSE kon druk?As jy ‘n superpower kan hê, wat sal dit wees? Sou dit wees om super vinnig te wees of dalk nooit oud te word nie, altyd sterk te wees of onsigbaar? Ons Superheld kan en het elke vyand op aarde al lankal oorwin. Ons Superheld fight nie met karate kicks, missiles en gewere nie. Hy…
-

My vlees is swak, maar die Gees is sterk!
Read More: My vlees is swak, maar die Gees is sterk!Direk na die Avondmaal praat Jesus met Petrus en Hy sê vir hom: Petrus jy gaan my verloën. En dan sê Petrus: Here ek sal U nooit verloën nie. Petrus sê: al moet ek saam met U sterf en al sal al die ander U verloën, ek sal U nie verloën nie. Matteus 26 30En…
Search
Popular Posts
-
Geloof soos van ‘n Kind
Matthèüs 19:14 Maar Jesus sê: Laat die kindertjies staan en verhinder hulle…
-
HOSANNA
HulpKret vir n Redder! Psalm188 (NKJV):: 25 Save now,, I pray, O…

