Author: admin

  • Die gevaar van patrone en sondigebegeertes uit die verlede

    GOD se Woord gewaarsku ons om nie terug te keer na ons vorige weë wat gekenmerk word deur sondige begeertes en onkunde voor ons wedergeboorte in Christus nie. Ou gewoontes, verslawings, vrese of gedagtes wat ons eens beheer het, moet saam met Christus gekruisig word om die vrug van die Heilige Gees te dra. Die…

    Read More: Die gevaar van patrone en sondigebegeertes uit die verlede
  • Verlossing deur die bloed van Jesus

    Ons word nie verlos deur verganklike dinge soos silwer of goud nie, maar deur die kosbare bloed van Christus, ‘n lam sonder gebrek. Verlossing word nie deur menslike pogings,kerklidmaatskap of erfenis verdien nie, maar uitsluitlik deur Jesus Christus se offer. Sonder Jesus as hoeksteen word geloof ‘n leë afgod. Die bloed van Jesus is ewig…

    Read More: Verlossing deur die bloed van Jesus
  • Heilig en Gehoorsaam kinders van God

    1 Petrus 1:14-16 beklemtoon die transformasie wat plaasvind deur om Jesus Christus te aanvaar, die roeping tot ‘n heilige lewe, en die verwerping van vorige sondige begeertes, wat ons aanmoedig om God se karakter in ons daaglikse lewens te weerspieël. Identiteit as kinders van God Ons is bloedgewasde kinders van God, nie netaangenome of stiefkinders…

    Read More: Heilig en Gehoorsaam kinders van God
  • 1 Petrus 1

    Vermaning om heilig te wees. 13 DAAROM, omgord die lendene van julle verstand, wees nugter en hoop volkome opdie genade wat julle deel word by die openbaring van Jesus Christus.14 Soos gehoorsame kinders moet julle nie jul lewe inrig volgens die begeerlikhede wattevore in julle onwetendheid bestaan het nie.15 Maar soos Hy wat julle geroep…

    Read More: 1 Petrus 1
  • Ons lewende HOOP – Jesus!

    1 Petrus 1 Danksegging weens die hoop op die saligheid. 3Geseënd is die God en Vader van onse Here Jesus Christus wat na sy grote barmhartigheid ons die wedergebore geskenk het tot ‘n lewende hoop deur die opstanding van Jesus Christus uit die dode. Wanneer ons hierdie gedeelte lees dan sien ons dat dit praat…

    Read More: Ons lewende HOOP – Jesus!
  • Jou Ewige Erfenis

    1 Petrus 1 4sodat ons ‘n onverganklike en onbesmette en onverwelklike erfenis kan verkry, wat in die hemel bewaar is vir ons. Onverganklike beteken iets wat nie tot niet kan gaan nie. Dit kan nie verval nie of dit kan nie vernietig word nie. Dit is iets wat ewigdurend is, iets wat onsterflik en onverderflik…

    Read More: Jou Ewige Erfenis
  • Vreemdelinge in die wêreld – Uitverkores vir God

    Elke boek van die Bybel het hulle eie identiteit, eie kosbaarheid en eie uniekheid wat God navore bring. Maar 1 Petrus is so ‘n kosbare boek vir die kind van God wat tot bekering gekom het, vir die kind van God wat wil reg lewe, maar ook vir die kind van God wat vasgevang is…

    Read More: Vreemdelinge in die wêreld – Uitverkores vir God
  • Lesse uit Petrus se lewe

    Daar is soveel lesse wat ons uit die lewe van Petrus kan leer. Net uit die verloëning kan ons sien dat dit nie net gaan oor wat ons lees en sien met die oog nie, maar dat daar dieper betekenis is. God se Woord is nie net die woorde voor ons op papier nie, maar…

    Read More: Lesse uit Petrus se lewe
  • As Petrus ʼn geestelike volwasse man was, hoekom het hy Jesus verloën?

    In Petrus se lewe sien ons dat terwyl hy saam met Jesus stap leer hy nie altyd onmiddellik die lesse wat Jesus hom wil leer nie. Toe Jesus op die berg verheerlik is voor Petrus se oë, kom Petrus en hy sê: Laat ons huise hier bou vir Jesus. En Jesus sê vir hom: Jy…

    Read More: As Petrus ʼn geestelike volwasse man was, hoekom het hy Jesus verloën?
  • Wat as Petrus net PAUSE kon druk?

    As jy ‘n superpower kan hê, wat sal dit wees? Sou dit wees om super vinnig te wees of dalk nooit oud te word nie, altyd sterk te wees of onsigbaar? Ons Superheld kan en het elke vyand op aarde al lankal oorwin. Ons Superheld fight nie met karate kicks, missiles en gewere nie. Hy…

    Read More: Wat as Petrus net PAUSE kon druk?

Search

Popular Posts

Categories

Tags