Category: Anew Gazette

  • Om God se stem te hoor

    Mattheus 17: 14-21 14EN toe hulle by die skare kom, gaan daar ‘n man na Hom en val voor Hom op die knieë en sê: 15Here, ontferm U oor my seun, want hy is maansiek en ly swaar; want dikwels val hy in die vuur en dikwels in die water. 16En ek het hom na…

    Read More: Om God se stem te hoor
  • Kersfees of Christusfees?

    Daar is ‘n verskil om te sê ek glo in God, ek vier Kersfees en herdenk dit wat Jesus gedoen het, maar dis ‘n ander saak om dit elke dag te lewe. En ons vergeet partykeer daairdie aspek, veral wanneer dit kom in hierdie tyd waarin ons lewe. Die wêreld vier met aller blydskap, met…

    Read More: Kersfees of Christusfees?
  • Die Baba in die Krip

    Kersfees word dikwels net geassosieer met die baba in die krip, terwyl die ware betekenis van Jesus Christus as Verlosser, Koning en Regter vergete word. Jesus is nie meer daardie babatjie nie. En die hartseer saak is, sobaie keer hou mense net vas aan daardie prentjie. En hulle ruk die hele boodskap omtrent wie Jesus…

    Read More: Die Baba in die Krip
  • Pruning

    some seasons are hard to understandno big signs, just the Father’s hand.no clear voice or loud reply,just stillness and questions why.the answers, i want to know,but the Father gently tells me to “ let it go.”while wrestling with a lot of things unknown,the Father draws near and His patience is shown.i feel Him cutting my…

    Read More: Pruning
  • Loofhutte Fees

    Levitikus 23:33 – 44En die Here het met Moses gespreek en gesê: Spreek met die kinders van Israel en sê: Op die vyftiende dag van hierdie sewende maand is dit sewe dae lank die huttefees vir dieHere.33 34 Maar op die vyftiende dag van die sewende maand, as julle die opbrings van die land insamel,…

    Read More: Loofhutte Fees
  • Dag van VersoeningFees

    Dit is belangrik om gereed te wees vir die eenheid met Christus (dieBruidegom), om in afwagting van die hemelse feesmaal te leef en om ‘n dankbare, aanbiddelike hart te behou.Mattheus 25:1-13 Die diep verlange na God se teenwoordigheidPsalms 42:2 -3 Soos ñ hert smag na waterstrome, so smag my siel na U, o God!My siel…

    Read More: Dag van VersoeningFees
  • Trompette Fees

    Rosh Hashanah Dit is die begin van dieherfsfeeste in die Joodsekalender. Dit simboliseer ‘ntyd van voorbereiding enverwagting vir God semense, wat lei tot dieVersoendag (Yom Kippur).Vir ons as Christene is ditdie verwagting van Jesusse wederkoms en diewegraping. Die wegraping en wederkoms Ons moet onderskeid kan tref tussen die wegraping (wanneer gelowiges opgeneem word om Jesus…

    Read More: Trompette Fees
  • Onderskeid tussen gelowiges en ongelowiges

    Vir ons as gelowiges is Jesus kosbaar en fundamenteel. Vir die ongelowige is Hy ‘n struikelblok en ‘n rots van aanstoot. Die wat Jesus verwerp, staar oordeel en geestelike ondergang in die gesig, terwyl die wat op Hom vertrou, ‘n veilige identiteitas God se heilige volk het. Volhoue verwerping van Jesus kan tot geestelike ondergang…

    Read More: Onderskeid tussen gelowiges en ongelowiges
  • Jesus as die lewendesteen en hoeksteen

    (1 Petrus 2:4-5) – Jesus as dielewende klip, verwerp deur mense,maar uitverkies en kosbaar vir God Jesus as die onwrikbarefondament van geloof en diegeestelike tempel van God, waargelowiges soos lewende klippe iswat in ‘n heilige priesterdomgebou is en geestelike offersbring. Die “lewende klip” kontrasteer met gewone klippe, wat leweloos is; Jesus is lewendig, dinamies en…

    Read More: Jesus as die lewendesteen en hoeksteen
  • 1 Petrus 2

    1 LÊ dan af alle boosheid en alle bedrog en geveinsdheid en afgunsen alle kwaadpratery;2 en verlang sterk soos pasgebore kindertjies na die onvervalstemelk van die woord, dat julle daardeur kan opgroei,3 as julle ten minste gesmaak het dat die Here goedertieren is.4 Kom na Hom toe, die lewende steen wat deur die mense welverwerp…

    Read More: 1 Petrus 2

Search

Popular Posts

Categories

Tags