
Dit is belangrik om gereed te wees vir die eenheid met Christus (dieBruidegom), om in afwagting van die hemelse feesmaal te leef en om ‘n dankbare, aanbiddelike hart te behou.
Mattheus 25:1-13
Die diep verlange na God se teenwoordigheid
Psalms 42:2 -3 Soos ñ hert smag na waterstrome, so smag my siel na U, o God!
My siel dors na God, na die lewende God; wanneer sal ek ingaan en voor die aangesig van
God verskyn?
Om God op aarde te aanbid soos dit in die hemel is: Openbaring 4:1-11
Moses se versoek om God te sien:
Moses vra God om God se weë en woordigheid
te openbaar, en spreek ‘n verlange uit om God meer intiem te ken. God reageer deur te belowe om by Moses en die volk te wees en hulle deur God se teenwoordigheid van alle ander nasies te onderskei.
Exodus 33 : 18-23



Leave a Reply