Everyone Welcome

Ons begeerte as AGS Nuwe Begin is om ons samelewing te versadig met die teenwoordigheid van God en die beginsels van Sy Koninkryk wat gebaseer is op God se Woord. Ons uniekheid lê in ons diversiteit en akkommodasie vermoë. Dit is ons begeerte om ‘n Gemeente te wees waar ons vir u en u gesin ‘n Geestelike tuiste skep waar u deel van die familie in Chistus Jesus kan wees.
Our Desire as AFM New Beginning, is to saturate our society with the presence of God and the principles of His Kingdom, based on God’s Word. Our uniqueness lies in our diversity and ability to accommodate everyone. It is our desire to be a Congregation where we create a Spiritual home for you and your family where you can be part of the family in Christ Jesus.
19 April 2026
3 Mei 2026
26 April 2026

Die Kinder – bediening vanaf 09:00 (tydens diens).

Die Jeug vanaf 19:00- 21:00, Vrydag aande by die kerk.




Donderdae 10H00

Woensdae 19H00

Beplan jou volgende besoek
Plan your next visit

Gebedsversoeke
Prayer requests


Ondersteun ons Missie
PRYS DIE HERE Halleluja is ‘n Hebreeuse uitdrukking wat dikwels in die latere Psalms voorkom, maar…
ROMEINE 12:2 AFR53En word nie aan hierdie wêreld gelykvormig nie, maar word verander deur die vernuwing…
VAN REDDING TO REDDER Mattheus 21 9 En die skare wat voor geloop en die wat…
