Everyone Welcome

Ons begeerte as AGS Nuwe Begin is om ons samelewing te versadig met die teenwoordigheid van God en die beginsels van Sy Koninkryk wat gebaseer is op God se Woord. Ons uniekheid lê in ons diversiteit en akkommodasie vermoë. Dit is ons begeerte om ‘n Gemeente te wees waar ons vir u en u gesin ‘n Geestelike tuiste skep waar u deel van die familie in Chistus Jesus kan wees.
Our Desire as AFM New Beginning, is to saturate our society with the presence of God and the principles of His Kingdom, based on God’s Word. Our uniqueness lies in our diversity and ability to accommodate everyone. It is our desire to be a Congregation where we create a Spiritual home for you and your family where you can be part of the family in Christ Jesus.
11 Oktober 2026
25 Oktober 2026
18 Oktober 2026

Die Kinder – bediening vanaf 09:00 (tydens diens).

Die Jeug vanaf 19:00- 21:00, Vrydag aande by die kerk.




Donderdae 10H00

Woensdae 19H00


Beplan jou volgende besoek
Plan your next visit

Gebedsversoeke
Prayer requests


Ondersteun ons Missie
AGS van SUID AFRIKA Die Apostoliese Geloofsending van Suid-Afrika(AGS) is ‘n Suid Afrikaanse Pinkster Christelike kerk…
Daniel 7:9-14 AMP9 “I kept looking Until thrones were set up, And the Ancient of Days…
God se Ewige Woning by Sy Volk Die Fees van Tabernakels was ’n fees van vreugde,…
