{"id":733,"date":"2025-03-09T17:10:51","date_gmt":"2025-03-09T17:10:51","guid":{"rendered":"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/?p=733"},"modified":"2025-03-09T17:12:07","modified_gmt":"2025-03-09T17:12:07","slug":"wat-is-die-doel-van-die-lewe","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/index.php\/2025\/03\/09\/wat-is-die-doel-van-die-lewe\/","title":{"rendered":"Wat is die Doel van die Lewe?"},"content":{"rendered":"\n<p><strong><em><u>The Purpose \/ Meaning of Life?<\/u><\/em><\/strong><\/p>\n\n\n\n<div class=\"wp-block-media-text is-stacked-on-mobile\"><figure class=\"wp-block-media-text__media\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"502\" height=\"1024\" src=\"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/1_aWH7L2zYzOUeLK7C99e2gA-502x1024.jpg\" alt=\"\" class=\"wp-image-735 size-full\" srcset=\"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/1_aWH7L2zYzOUeLK7C99e2gA-502x1024.jpg 502w, https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/1_aWH7L2zYzOUeLK7C99e2gA-147x300.jpg 147w, https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/1_aWH7L2zYzOUeLK7C99e2gA-600x1224.jpg 600w, https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/1_aWH7L2zYzOUeLK7C99e2gA.jpg 735w\" sizes=\"auto, (max-width: 502px) 100vw, 502px\" \/><\/figure><div class=\"wp-block-media-text__content\">\n<p>Die hartseer saak is daar is soveel mense, selfs&nbsp; kinders van God, wat nie regtig weet:&nbsp; <em>Wat is die doel en die betekenis van die lewe nie!<\/em><\/p>\n\n\n\n<p>So baie maal wanneer ons die betekenis en doel van die lewe probeer verstaan, dan begin ons as mens by onsself.<\/p>\n\n\n\n<p><strong>Dit is een van ons grootste uitdagings!<\/strong><\/p>\n\n\n\n<p>As ek regtig wil uitvind, <em>Wat is die doel van die lewe<\/em>, kan ek nie by myself begin nie, maar moet ek by my Skepper begin. Maar die hartseer saak is, ons is baie maal so gefokus op onsself, op wat ek in die lewe wil h\u00ea en wat ek soek, dat ons mis wat God se wil en Sy plan, Sy betekenis vir die lewe is.<\/p>\n\n\n\n<p><strong><em>Openbaring 4:8-11 &#8211;<\/em><\/strong><em> <sup>08<\/sup>En die vier lewende wesens het elkeen vir homself ses vlerke gehad, en hulle was rondom en van binne vol o<\/em><em>\u00eb<\/em><em>; en hulle het sonder ophou dag en nag ges<\/em><em>\u00ea<\/em><em>:&nbsp; <strong>Heilig, heilig, heilig is die Here God, die Almagtige, wat was en wat is en wat kom<\/strong>! <sup>09<\/sup>En elke keer as die lewende wesens heerlikheid en eer en danksegging gee aan Hom wat op die troon sit, wat tot in alle ewigheid lewe,<\/em><\/p>\n\n\n\n<p><em><sup>10<\/sup><\/em><em>val die vier-en-twintig ouderlinge neer voor Hom wat op die troon sit, en aanbid Hom wat tot in alle ewigheid lewe, en werp hulle krone voor die troon en s<\/em><em>\u00ea<\/em><em>: <strong><sup>11<\/sup>U is waardig; o Here, om te onvang die heerlikheid en die eer en die krag, want U het alles geskape en deur U wil bestaan hulle en is hulle geskape<\/strong>.<\/em><\/p>\n\n\n\n<p>Wanneer hulle s\u00ea: \u201cHeilig, heilig, heilig\u201d, dan val God se skepping, die engele en almal in die troonkamer voor God neer op hulle aangesig. Nie in beleidenis, soos wat ons partykeer doen wanneer ons sing nie. Ons sing baie maal, en dan s\u00ea ons : \u201cHere ek buig voor U neer\u201d, maar dan buig ons nie eers nie!<\/p>\n\n\n\n<p>God het alles geskape en alles wat bestaan het in Hom en deur Hom ontstaan. Ons is geskape om God te eer. Ons doel in die lewe het alles te doen met God en nie onsself nie.<\/p>\n\n\n\n<p><strong><em>Om nie self-sentreerd te wees nie, maar God gefokus te wees (Matt 6:33)<\/em><\/strong><strong><em><\/em><\/strong><\/p>\n<\/div><\/div>\n\n\n\n<div class=\"wp-block-media-text has-media-on-the-right is-stacked-on-mobile\"><div class=\"wp-block-media-text__content\">\n<p>Hoekom haal jy nog asem? Hoekom is jy nog op aarde vandag? Seker moet daar \u0149 rede wees? <strong>Openbaring 4:11 <\/strong>\u2013 Jy was geskape met \u0149 doel vir God, vir Sy werk en vir Sy Koninkryk. Daar is betekenis vir jou lewe, hoekom jy nog bestaan, maak nie saak hoe oud of hoe jonk jy is nie. God het \u0149 plan met jou lewe.<\/p>\n\n\n\n<p><strong><em>Kolessense 1:15-19<\/em><\/strong><em> \u2013 <sup>15<\/sup>Hy is die beeld van die onsienlike God, die Eersgeborene van die hele skepping;<sup>16<\/sup>want in Hom is alle dinge geskape wat in die hemele en op die aarde is, wat sienlik en onsienlik<\/em> <em>is, trone sowel as heerskappye en owerhede en magte \u2013 alle dinge is deur Hom en tot Hom geskape. <sup>17<\/sup>En Hy is voor alle dinge, en in Hom hou alle dinge stand. <sup>18<\/sup>En Hy is die Hoof van die liggaam, naamlik die gemeente; Hy wat in die begin is, die Eersgeborene uit die dode, sodat Hy in alles die eerste kan wees. <sup>19<\/sup>Want dit het die Vader behaag dat in Hom die ganse volheid sou woon<\/em>.<\/p>\n<\/div><figure class=\"wp-block-media-text__media\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"354\" height=\"508\" src=\"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/Picture4.jpg\" alt=\"\" class=\"wp-image-737 size-full\" srcset=\"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/Picture4.jpg 354w, https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/Picture4-209x300.jpg 209w\" sizes=\"auto, (max-width: 354px) 100vw, 354px\" \/><\/figure><\/div>\n\n\n\n<div class=\"wp-block-media-text is-stacked-on-mobile\"><figure class=\"wp-block-media-text__media\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"1024\" height=\"664\" src=\"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/website-sermon-series-1024x664.jpg\" alt=\"\" class=\"wp-image-736 size-full\" srcset=\"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/website-sermon-series-1024x664.jpg 1024w, https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/website-sermon-series-300x194.jpg 300w, https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/website-sermon-series-768x498.jpg 768w, https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/website-sermon-series-600x389.jpg 600w, https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/website-sermon-series.jpg 1080w\" sizes=\"auto, (max-width: 1024px) 100vw, 1024px\" \/><\/figure><div class=\"wp-block-media-text__content\">\n<p>Jesus is die rede vir alles. Christus is die lewe in alles. Hy is die rede hoekom ons nog hier is. As ek die ware betekenis, die ware rede en die ware doel van die lewe wil ken \/ verstaan dan moet ons kom na die Een toe wat die volle waarheid, die ganse volheid in Hom het, en dit is<strong> Jesus<\/strong>!<\/p>\n\n\n\n<p>Die ware betekenis van ons lewe, ons doel, die rede hoekom ons hier is, begin en eindig in God Almagtig. Dit is alleenlik deur \u0149 verhouding met God dat ons daardie doel \/ rede vir die lewe kan vind. Waar staan jou verhouding met God?<\/p>\n<\/div><\/div>\n\n\n\n<p><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>The Purpose \/ Meaning of Life? Die hartseer saak is daar is soveel mense, selfs&nbsp; kinders van God, wat nie regtig weet:&nbsp; Wat is die doel en die betekenis van die lewe nie! So baie maal wanneer ons die betekenis en doel van die lewe probeer verstaan, dan begin ons as mens by onsself. Dit [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":263,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-733","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/733","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=733"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/733\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/media\/263"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=733"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=733"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=733"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}