{"id":191,"date":"2025-02-09T08:03:23","date_gmt":"2025-02-09T08:03:23","guid":{"rendered":"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/?p=191"},"modified":"2025-03-18T16:14:38","modified_gmt":"2025-03-18T16:14:38","slug":"wat-het-jesus-vir-jou-gedoen","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/index.php\/2025\/02\/09\/wat-het-jesus-vir-jou-gedoen\/","title":{"rendered":"Wat het Jesus vir jou gedoen?"},"content":{"rendered":"\n<h5 class=\"wp-block-heading\">Deut 8:11-14<\/h5>\n\n\n\n<div class=\"wp-block-media-text has-media-on-the-right is-stacked-on-mobile\"><div class=\"wp-block-media-text__content\">\n<p>Kan jy die dae \/ weke \/ maande of jare onthou waar jy sonder Jesus was? Kan jy die tyd onthou wat jy nie geweet het waarheen om te gaan vir \u2018n oplossing of anwoord nie? Kan jy die dae onthou waar jy sonder die vrede van God was?<br>Te midde van omstandighede het ons vrede vandag as gevolg van Jesus Christus, die Vredevors.<\/p>\n\n\n\n<p>Moenie die Here vergeet in jou goeie tye nie. Moenie die Here vergeet in dit wat jy doen en wat jy beplan \/ voorberei nie. Mag ons nooit vergeet wat die Here vir ons gedoen het en wat Hy ons van verlos het nie. Ons hou nie vas aan die verlede nie, en ons kyk nie terug na die verlede nie, maar ons onthou ook wat Jesus vir ons gedoen het.<\/p>\n<\/div><figure class=\"wp-block-media-text__media\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"506\" height=\"698\" src=\"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/wp-content\/uploads\/2025\/02\/8f85074422a0eaa4a11f991e408b92c8.jpg\" alt=\"\" class=\"wp-image-122 size-full\" srcset=\"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/wp-content\/uploads\/2025\/02\/8f85074422a0eaa4a11f991e408b92c8.jpg 506w, https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/wp-content\/uploads\/2025\/02\/8f85074422a0eaa4a11f991e408b92c8-217x300.jpg 217w\" sizes=\"auto, (max-width: 506px) 100vw, 506px\" \/><\/figure><\/div>\n\n\n\n<h5 class=\"wp-block-heading\">Matth\u00e9\u00fcs 22: 37-39<\/h5>\n\n\n\n<p>37 En Jesus antwoord hom: Jy moet die Here jou God liefh\u00ea met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand.<br>38 Dit is die eerstes en groot gebod.<br>39 En die tweede wat hiermee gelykstaan: Jy moet jou naaste liefh\u00ea soos jouself.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Deut 8:11-14 Kan jy die dae \/ weke \/ maande of jare onthou waar jy sonder Jesus was? Kan jy die tyd onthou wat jy nie geweet het waarheen om te gaan vir \u2018n oplossing of anwoord nie? Kan jy die dae onthou waar jy sonder die vrede van God was?Te midde van omstandighede het [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":261,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-191","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/191","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=191"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/191\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/media\/261"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=191"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=191"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=191"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}