Daar is ‘n verskil om te s\u00ea ek glo in God, ek vier Kersfees en herdenk dit wat Jesus gedoen het, maar dis ‘n ander saak om dit elke dag te lewe. En ons vergeet partykeer daairdie aspek, veral wanneer dit kom in hierdie tyd waarin ons lewe.<\/p>\n\n\n\n
Die w\u00eareld vier met aller blydskap, met geluk Kersfees.<\/p>\n\n\n\n
Die vraag is, vier ons regtig Jesus Christus?<\/p>\n\n\n\n
Want dit is waaroor dit gaan. Mense vergeet die aspek van die baba in die krip of vir meeste mense is daardie aspek net deel van hulle lewe, hulle vergeet waaroor dit regtig gaan. Hulle vergeet dat wanneer hulle kyk na die baba, dat daardie baba gaan terug kom as God, nie as baba nie. Hy gaan op die wolke kom. Die woord van God s\u00ea met die wederkoms sal
Hy terugkom en wanneer Hy terugkom gaan Hy nie met liefde en vrede kom nie, Hy kom met oordeel terug.<\/p>\n\n\n\n
Het jy daaraan gedink?<\/p>\n\n\n\n
Want wanneer Jesus met die wederkoms terugkom gaan daar ‘n groot ding plaasvind op hierdie aarde wat die mensdom nog nie gesien het nie. Ons moet God dien in Sy volheid vir wie Hy is. Die baie hartseer saak is miljoene mense wat die baba in die krip eer gaan verwerp word in die ewige verdoemenis omdat hulle die baba in die krip vereer, maar Hom
nie ken as die Heerser, Heilige en Almagtige Regter en Here nie.<\/p>\n\n\n\n
16<\/sup>Want die Here self sal van die hemel neerdaal met ‘n geroep, met die stem van ‘n aartsengel en met geklank van die basuin van God; en die wat in Christus gesterf het, sal eerste opstaan. 17<\/sup>Daarna sal ons wat in die lewe oorbly, saam met hulle in wolke weggevoer word die Here tegemoet in die lug; en so sal ons altyd by die Here wees.
2 Thessalonicense 1:5-10<\/h6>\n\n\n\n
5<\/sup>‘n teken van die regverdige oordeel van God, dat julle die koninkryk van God waardig geag mag word, waarvoor julle ook ly; 6<\/sup>aangesien dit reg is by God om aan die wat julle verdruk, verdrukking te vergelde, 7<\/sup>en aan julle wat verdruk word, verligting te gee saam met ons in die openbaring van die Here Jesus uit die Hemel met sy magtige engele 8<\/sup>in vuur en vlam, wanneer Hy wraak uitoefen op die wat God nie ken nie en op die wat aan die evengelie van onse Here Jesus nie gehoorsaam is nie. 9<\/sup>Hulle sal straf ondergaan \u00f1 ewige vederf, weg van die aangesig van die Here en van die heerlikheid van sy sterkte, 10<\/sup>wanneer Hy kom om verheerlik te word in sy heiliges en bewonder te word in almal wat glo, in daardie dag; want ons getuienis het by julle geloof gevind.
Hy’s nie meer daardie klein babatjie nie. Hy’s my Verlosser, Hy’s my Saligmaker, Hy’s my sterke God. Dis die God wie ons erken. En dis hoekom ons Christusfees vier. Nie uit tradisie en uit gewoonte nie. Nie net een maal ‘n jaar op die 24ste en op die 25ste Desember nie, maar elke dag van ons lewe moet ons Jesus erken en Hom Sy regverdige plek gee.<\/p>\n\n\n\n
Is dit nie eintlik waaroor hierdie feestyd gaan nie?<\/p>\n<\/div><\/div>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"
Daar is ‘n verskil om te s\u00ea ek glo in God, ek vier Kersfees en herdenk dit wat Jesus gedoen het, maar dis ‘n ander saak om dit elke dag te lewe. En ons vergeet partykeer daairdie aspek, veral wanneer dit kom in hierdie tyd waarin ons lewe. Die w\u00eareld vier met aller blydskap, met […]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":1733,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-1744","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1744","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=1744"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1744\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":1752,"href":"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1744\/revisions\/1752"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/media\/1733"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=1744"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=1744"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=1744"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}