{"id":1400,"date":"2025-07-12T14:43:02","date_gmt":"2025-07-12T14:43:02","guid":{"rendered":"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/?p=1400"},"modified":"2025-07-12T14:43:11","modified_gmt":"2025-07-12T14:43:11","slug":"as-petrus-n-geestelike-volwasse-man-was-hoekom-het-hy-jesus-verloen","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/index.php\/2025\/07\/12\/as-petrus-n-geestelike-volwasse-man-was-hoekom-het-hy-jesus-verloen\/","title":{"rendered":"As Petrus \u0149 geestelike volwasse man was, hoekom het hy Jesus verlo\u00ebn?"},"content":{"rendered":"\n<div class=\"wp-block-media-text has-media-on-the-right is-stacked-on-mobile\"><div class=\"wp-block-media-text__content\">\n<p>In Petrus se lewe sien ons dat terwyl hy saam met Jesus stap leer hy nie altyd onmiddellik die lesse wat Jesus hom wil leer nie. Toe Jesus op die berg verheerlik is voor Petrus se o\u00eb, kom Petrus en hy s\u00ea: Laat ons huise hier bou vir Jesus. En Jesus s\u00ea vir hom: Jy verstaan nie! Ek het nie gekom om \u0149 aardse Koninkryk te bou nie. Jy mis die doel.<\/p>\n\n\n\n<p>Petrus het nie altyd onmiddellik daardie openbaringe verstaan nie en God moes met hom &#8216;n pad stap. Die Here het hom voorberei. Baie maal dan dink ons dat Petrus was hierdie geestelike volwasse man. Ons sien hom vir wie hy n\u00e1 die verlo\u00ebning was.<\/p>\n<\/div><figure class=\"wp-block-media-text__media\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"500\" height=\"400\" src=\"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/wp-content\/uploads\/2025\/07\/Walking-on-water-2.jpg\" alt=\"\" class=\"wp-image-1405 size-full\" srcset=\"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/wp-content\/uploads\/2025\/07\/Walking-on-water-2.jpg 500w, https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/wp-content\/uploads\/2025\/07\/Walking-on-water-2-300x240.jpg 300w\" sizes=\"auto, (max-width: 500px) 100vw, 500px\" \/><\/figure><\/div>\n\n\n\n<div class=\"wp-block-media-text is-stacked-on-mobile\"><figure class=\"wp-block-media-text__media\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"512\" height=\"287\" src=\"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/wp-content\/uploads\/2025\/07\/walking-on-water.png\" alt=\"\" class=\"wp-image-1406 size-full\" srcset=\"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/wp-content\/uploads\/2025\/07\/walking-on-water.png 512w, https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/wp-content\/uploads\/2025\/07\/walking-on-water-300x168.png 300w\" sizes=\"auto, (max-width: 512px) 100vw, 512px\" \/><\/figure><div class=\"wp-block-media-text__content\">\n<p>Ons sien baie keer vir Petrus, as die man wat op die water geloop het. Ons sien hom as die een wat loop en dan val sy skaduwee op mense en dan word hulle genees; dan raak hy nie eers aan hulle nie en hy bid nie eers vir hulle nie. Maar selfs in dit moet ons besef dat Petrus nie volmaak en sonder foute was nie. Hy was &#8216;n mens soos ek en jy. Hy het versoeking deurgegaan soos ek en jy en partykeer dalk nog meer as ons.<\/p>\n<\/div><\/div>\n\n\n\n<div class=\"wp-block-media-text has-media-on-the-right is-stacked-on-mobile\"><div class=\"wp-block-media-text__content\">\n<p>Petrus was nie volmaak nie. Petrus was nie perfek nie. Petrus was &#8216;n visserman voordat hy Jesus gedien het. Hy was nie \u0149 man wat op Bybelskool was nie, wat nie die afronding ontvang het wat baie kweekskole gee nie. Hy was &#8216;n harde visserman en hy het gewerk om te oorleef. Ons weet ook dat hy was &#8216;n growwe man. Vissermanne baie keer soos fabriekwerkers het &#8216;n ander taal wat hulle praat. Hy was grof, hy was hard, hy kom uit daardie agtergrond uit en nou volg hy Jesus. En in &#8216;n kort periode verander sy lewe sodat hy homself nie meer herken nie en dat wanneer ander na hom kyk dan s\u00ea hulle: in sy praat sien ons hy is anders.<\/p>\n<\/div><figure class=\"wp-block-media-text__media\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"819\" height=\"1024\" src=\"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/wp-content\/uploads\/2025\/07\/fish-819x1024.jpg\" alt=\"\" class=\"wp-image-1407 size-full\" srcset=\"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/wp-content\/uploads\/2025\/07\/fish-819x1024.jpg 819w, https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/wp-content\/uploads\/2025\/07\/fish-240x300.jpg 240w, https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/wp-content\/uploads\/2025\/07\/fish-768x960.jpg 768w, https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/wp-content\/uploads\/2025\/07\/fish-600x750.jpg 600w, https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/wp-content\/uploads\/2025\/07\/fish.jpg 960w\" sizes=\"auto, (max-width: 819px) 100vw, 819px\" \/><\/figure><\/div>\n\n\n\n<p class=\"has-primary-color has-text-color has-link-color wp-elements-abfb9825eacad1cb472af9ac4ada99a5\"><strong><em>Matteus 26<\/em><\/strong><em><sup> 73<\/sup><\/em><em>Maar &#8216;n bietjie later kom die wat daar staan, en s\u00ea vir Petrus: Waarlik, jy is ook een van hulle, want ook jou spraak maak jou bekend.<sup>74<\/sup>Toe begin hy homself te verwens en te sweer: Ek ken die man nie.<\/em><em><\/em><\/p>\n\n\n\n<p>Iemand wat volmaak is, iemand wat nie foute ken nie, iemand wat nie tekortkominge het nie, verwens homself nie. Die <em>God&#8217;s Word<\/em> vertaling lees soos volg: <em>Then Peter began to curse and he said: I swear to God I don&#8217;t know the man<\/em>. Die <em>King James <\/em>vertaling wat uit die oorspronklike Hebreeus uit vertaal is s\u00ea<em>: Then began Peter to curse and to swear saying: I know not the man.<\/em><\/p>\n\n\n\n<p>Dit lyk nie na iemand wat volmaak is nie. Iemand wat dalk sy tekortkominge ontken het. Om in &#8216;n oomblik, in &#8216;n situasie te wees waar hy nie weet wat om te doen nie, waar hy nie die uitkoms ken nie, waar hy blootgestel word, hy geopenbaar word aan ander mense weet Petrus nie hoe om op te tree nie. En hy mis die doel.<\/p>\n\n\n\n<p>Dadelik besef hy: Ek het geval. Ek het &#8216;n fout gemaak. Jy sien dit is in tye van bekommernis en in tye van woede, in tye van onkunde, wanneer jy op die <em>spot<\/em> geplaas word, wanneer die ou mens, die ou ek so baie maal na vore wil tree. Die ou mens moet begrawe wees. As ek in Christus is, is ek &#8216;n nuwe skepsel. Dit is in di\u00e9 tye wat ons die Heilige Gees nodig het en ons, ons o\u00eb op Jesus gevestig moet hou! Nie op myself nie!<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>In Petrus se lewe sien ons dat terwyl hy saam met Jesus stap leer hy nie altyd onmiddellik die lesse wat Jesus hom wil leer nie. Toe Jesus op die berg verheerlik is voor Petrus se o\u00eb, kom Petrus en hy s\u00ea: Laat ons huise hier bou vir Jesus. En Jesus s\u00ea vir hom: Jy [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":1391,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-1400","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1400","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=1400"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1400\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":1408,"href":"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1400\/revisions\/1408"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/media\/1391"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=1400"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=1400"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=1400"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}