{"id":1393,"date":"2025-07-12T14:22:21","date_gmt":"2025-07-12T14:22:21","guid":{"rendered":"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/?p=1393"},"modified":"2025-07-12T14:22:30","modified_gmt":"2025-07-12T14:22:30","slug":"wat-as-petrus-net-pause-kon-druk","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/index.php\/2025\/07\/12\/wat-as-petrus-net-pause-kon-druk\/","title":{"rendered":"Wat as Petrus net PAUSE kon druk?"},"content":{"rendered":"\n<div class=\"wp-block-media-text is-stacked-on-mobile\"><figure class=\"wp-block-media-text__media\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"920\" height=\"642\" src=\"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/wp-content\/uploads\/2025\/07\/superpower.png\" alt=\"\" class=\"wp-image-1397 size-full\" srcset=\"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/wp-content\/uploads\/2025\/07\/superpower.png 920w, https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/wp-content\/uploads\/2025\/07\/superpower-300x209.png 300w, https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/wp-content\/uploads\/2025\/07\/superpower-768x536.png 768w, https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/wp-content\/uploads\/2025\/07\/superpower-600x419.png 600w\" sizes=\"auto, (max-width: 920px) 100vw, 920px\" \/><\/figure><div class=\"wp-block-media-text__content\">\n<p>As jy &#8216;n superpower kan h\u00ea, wat sal dit wees? Sou dit wees om super vinnig te wees of dalk nooit oud te word nie, altyd sterk te wees of onsigbaar?<\/p>\n\n\n\n<p>Ons Superheld kan en het elke vyand op aarde al lankal oorwin. Ons Superheld fight nie met karate kicks, missiles en gewere nie. Hy spreek &#8216;n woord en dan gebeur dinge. Ons Superheld is oneindig, Hy was, is en gaan tot in alle ewigheid aan, Hy het een keer dood gegaan, maar toe wen Hy die dood ook sommer, toe wys Hy vir almal, <strong><em>He can do it all<\/em><\/strong>.<\/p>\n<\/div><\/div>\n\n\n\n<div class=\"wp-block-media-text has-media-on-the-right is-stacked-on-mobile\"><div class=\"wp-block-media-text__content\">\n<p>As ons die ability gehad het en net kon <strong><em>pause<\/em><\/strong> druk, net alles kon laat stop vir &#8216;n oomblik, net om onsself te vind, daardie ekstra slaap wat jy nooit inhaal nie en net vooruit kan beplan wat jy wil doen en wat jy wil s\u00ea. <strong><em>Wat as &#8216;n mens net kon pause druk?<\/em><\/strong><\/p>\n\n\n\n<p>Ons leer uit Petrus se lewe, spesifiek die aand wat hy Jesus verlo\u00ebn het \u0149 baie belangrike les. Hierdie is die aand wat Jesus die laaste keer saam met sy dissipels die Avondmaal gehad het. En die aand wat Hy verraai is deur Judas en natuurlik waar Hy vir Petrus vooraf ges\u00ea het: Jy gaan My verlo\u00ebn.<\/p>\n<\/div><figure class=\"wp-block-media-text__media\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"1024\" height=\"768\" src=\"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/wp-content\/uploads\/2025\/07\/pause.jpeg\" alt=\"\" class=\"wp-image-1398 size-full\" srcset=\"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/wp-content\/uploads\/2025\/07\/pause.jpeg 1024w, https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/wp-content\/uploads\/2025\/07\/pause-300x225.jpeg 300w, https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/wp-content\/uploads\/2025\/07\/pause-768x576.jpeg 768w, https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/wp-content\/uploads\/2025\/07\/pause-600x450.jpeg 600w\" sizes=\"auto, (max-width: 1024px) 100vw, 1024px\" \/><\/figure><\/div>\n\n\n\n<p class=\"has-primary-color has-text-color has-link-color wp-elements-87d96a7dd0cc2e983bb7e5d33278b0e4\"><strong><em>Matteus 26<\/em><\/strong><em> <sup>69<\/sup>En Petrus het buitekant gesit in die binneplaas van die paleis en &#8216;n sekere diensmeisie het na hom gekom en ges\u00ea: Jy was ook by Jesus, die Galil\u00e9\u00ebr. <sup>70<\/sup>Maar hy het dit voor almal ontken en ges\u00ea: Ek weet nie wat jy s\u00ea nie.<sup>71<\/sup>Enterwyl hy uitgaan na die poort toe, sien &#8216;n ander diensmeisie hom en s\u00ea aan die wat daar was: Hierdie een was ook by Jesus, die Nasar\u00e9ner.<\/em><em> <sup>72<\/sup><\/em><em>En met &#8216;n eed ontken hy dit weer:<\/em><em> <\/em><em>Ek ken die man nie.<\/em><\/p>\n\n\n\n<p>Petrus wat staan om hierdie vuur, om al die mense wat nie &#8216;n bekommernis het van &#8216;n minuut oud oor Jesus wat gevange geneem is nie. Petrus wil net naby genoeg wees sodat hy kan sien wat gebeur, want hy is nie daar om iets te doen nie. En hulle herken hom want hy lyk anders, hy loop anders, hy praat anders. Hy kan dit nie verander nie!<\/p>\n\n\n\n<p>Toe Petrus Jesus weer verlo\u00ebn het, het hy nie net Jesus verlo\u00ebn nie, hy het die intieme vertroulike verhouding met Jesus verlo\u00ebn deur sy woorde: Ek ken Hom nie.<\/p>\n\n\n\n<p>En dan vra ons die vraag: Petrus, is alles wat jy gesien het en gehoor het en beleef het, wat Jesus gedoen het vir jou niks werd nie? Petrus is die wonderwerke en die genesings, die woorde wat God spreek oor dooie liggame en jy sien hoe hulle opstaan vir jou niks werd nie? Is die verandering Petrus wat jy in jou lewe ervaar het waar jy &#8216;n doel ontvang het, hoekom jy hier is, is dit vir jou niks werd nie?<\/p>\n\n\n\n<p>Ons is in die bevoorregte posisie waar die Heilige Gees vir jou sal openbaar as Hy wil h\u00ea jy moet iets weet. Om nie onverwags en onkant gevang word om in hierdie strikke te trap, om Jesus te verlo\u00ebn nie. Die Heilige Gees help ons om in situasies net <strong><em>pause<\/em><\/strong> te druk en te besef wat ons doen en wat ons moet doen.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>As jy &#8216;n superpower kan h\u00ea, wat sal dit wees? Sou dit wees om super vinnig te wees of dalk nooit oud te word nie, altyd sterk te wees of onsigbaar? Ons Superheld kan en het elke vyand op aarde al lankal oorwin. Ons Superheld fight nie met karate kicks, missiles en gewere nie. Hy [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":1391,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-1393","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1393","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=1393"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1393\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":1399,"href":"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1393\/revisions\/1399"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/media\/1391"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=1393"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=1393"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=1393"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}