{"id":1384,"date":"2025-07-12T14:07:38","date_gmt":"2025-07-12T14:07:38","guid":{"rendered":"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/?p=1384"},"modified":"2025-07-12T14:07:44","modified_gmt":"2025-07-12T14:07:44","slug":"my-vlees-is-swak-maar-die-gees-is-sterk","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/index.php\/2025\/07\/12\/my-vlees-is-swak-maar-die-gees-is-sterk\/","title":{"rendered":"My vlees is swak, maar die Gees is sterk!"},"content":{"rendered":"\n<div class=\"wp-block-media-text has-media-on-the-right is-stacked-on-mobile\"><div class=\"wp-block-media-text__content\">\n<p>Direk na die Avondmaal praat Jesus met Petrus en Hy s\u00ea vir hom: Petrus jy gaan my verlo\u00ebn. En dan s\u00ea Petrus: Here ek sal U nooit verlo\u00ebn nie. Petrus s\u00ea: al moet ek saam met U sterf en al sal al die ander U verlo\u00ebn, ek sal U nie verlo\u00ebn nie.<\/p>\n<\/div><figure class=\"wp-block-media-text__media\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"800\" height=\"436\" src=\"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/wp-content\/uploads\/2025\/07\/20150075.1.jpg\" alt=\"\" class=\"wp-image-1388 size-full\" srcset=\"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/wp-content\/uploads\/2025\/07\/20150075.1.jpg 800w, https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/wp-content\/uploads\/2025\/07\/20150075.1-300x164.jpg 300w, https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/wp-content\/uploads\/2025\/07\/20150075.1-768x419.jpg 768w, https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/wp-content\/uploads\/2025\/07\/20150075.1-600x327.jpg 600w\" sizes=\"auto, (max-width: 800px) 100vw, 800px\" \/><\/figure><\/div>\n\n\n\n<p class=\"has-primary-color has-text-color has-link-color wp-elements-e809467146f8fe52190f77a80c9ee2ca\"><strong><em>Matteus 26<\/em><\/strong><em> <sup>30<\/sup>En nadat hulle die lofsang gesing het, het hulle uitgegaan na die Olyfberg. <sup>31<\/sup>Toe s\u00ea Jesus vir hulle: Julle sal almal in hierdie nag aanstoot neem aan My, want daar is geskrywe: Ek sal die herder slaan, en die skape van die kudde sal verstrooi word. <sup>32<\/sup>Maar nadat Ek opgestaan het, sal Ek voor julle uit na Galil\u00e9a gaan. <sup>33<\/sup>Daarop antwoord Petrus en s\u00ea vir Hom: Al sal almal ook aanstoot aan U neem, ek sal nooit aanstoot neem nie.<sup>34<\/sup>Jesus s\u00ea vir hom: Voorwaar Ek s\u00ea vir jou, in hierdie nag; voordat die haan gekraai het, sal jy My drie maal verlo\u00ebn.<sup>35<\/sup>Petrus s\u00ea vir Hom: Al moes ek ook saam met U sterwe, ek sal U nooit verlo\u00ebn nie !So het ook al die dissipels ges\u00ea.<\/em><\/p>\n\n\n\n<p>Hierdie gesprek van Jesus en die dissipels vind plaas oppad na Gets\u00e9man\u00e9. En terwyl Jesus met hulle praat en Petrus hierdie dinge bely s\u00ea Jesus vir Petrus,Jakobus en Johannes; \u201cEk wil h\u00ea julle moet saam met My kom, Ek wil verder gaan om te gaan bid en te gaan afsonder\u201d. Jesus roep hulle uit by hulle naam en Hy s\u00ea: Ek wil h\u00ea julle moet saam met My gaan bid. Dis belangrik, want Ek voel daar is iets wat gaan gebeur en Ek voel angstig, en Ek wil h\u00ea julle moet saam met My bid, want die vlees is swak maar die Gees is sterk. Maar Ek moet gaan bid, kom bid asseblief saam met My.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"has-primary-color has-text-color has-link-color wp-elements-ebf75dc3c0fa5cfa9fe9de0295286fd6\"><em><sup>36<\/sup><\/em><em>Toe kom Jesus met hulle in &#8216;n plek met die naam G\u00e9tseman\u00e9, en Hy s\u00ea vir die dissipels: Sit hier onderwyl Ek daar gaan bid. <sup>37<\/sup>En Hy neem Petrus en die twee seuns van Sebed\u00e9\u00fcs saam en begin bedroef en benoud word.<\/em><\/p>\n\n\n\n<p>Jesus begin bedroef en benoud word. Ons dink nie Jesus sal benoud word nie, maar Jesus was 100% mens op die aarde. Daar is &#8216;n gedeelte in die Woord van die Here wat vir ons s\u00ea: ons sal beproewing deurgaan, maar ons sal dit kan deurgaan met Sy hulp, want Hy is in alles beproef. En omdat Hy in alles beproef was, sal ons in staat wees om dit deur te kom omdat Hy dit deurgekom het. Jesus sou dit nie vir ons kon s\u00ea as Hy nie self deur daardie beproewing gegaan het en dit oorwin het nie.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"has-primary-color has-text-color has-link-color wp-elements-fff9aa7fcf40c5afa219654dab2e14d0\"><em><sup>38<\/sup><\/em><em>Toe s\u00ea Hy vir hulle: My siel is diep bedroef tot die dood toe; bly hier en waak saam met My. <sup>39<\/sup>En Hy het &#8216;n bietjie verder gegaan en op sy aangesig geval en gebid en ges\u00ea: My Vader, as dit moontlik is, laat hierdie beker by My verbygaan;<\/em><em> <\/em><em>nogtans nie soos Ek wil nie, maar soos U wil.<\/em><\/p>\n\n\n\n<p>In Sy menslikheid, die pad wat Jesus gaan stap om doodgemaak te word en die manier waarop dit gaan gebeur, maak Hom in sy siel bedroef. En Hy s\u00ea: Vader as Ek nie dit hoef te doen nie verlos My. So as hierdie beker kan verbygaan laat dit by My verbygaan. Hy s\u00ea: maar nie My wil nie, U wil. Nie wat Ek wil h\u00ea nie, maar wat U wil is.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"has-primary-color has-text-color has-link-color wp-elements-3eab2bd86b5d0b0d43558086f7ffbc8c\"><em><sup>40<\/sup><\/em><em>En Hy kom by die dissipels en vind hulle aan die slaap, en Hy s\u00ea vir Petrus: So was julle dan nie in staat om een uur saam met My te waak nie?<\/em><\/p>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-image size-large\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"1024\" height=\"536\" src=\"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/wp-content\/uploads\/2025\/07\/matteus-26-41-3-1024x536.jpg\" alt=\"\" class=\"wp-image-1389\" srcset=\"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/wp-content\/uploads\/2025\/07\/matteus-26-41-3-1024x536.jpg 1024w, https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/wp-content\/uploads\/2025\/07\/matteus-26-41-3-300x157.jpg 300w, https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/wp-content\/uploads\/2025\/07\/matteus-26-41-3-768x402.jpg 768w, https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/wp-content\/uploads\/2025\/07\/matteus-26-41-3-600x314.jpg 600w, https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/wp-content\/uploads\/2025\/07\/matteus-26-41-3.jpg 1376w\" sizes=\"auto, (max-width: 1024px) 100vw, 1024px\" \/><\/figure>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Direk na die Avondmaal praat Jesus met Petrus en Hy s\u00ea vir hom: Petrus jy gaan my verlo\u00ebn. En dan s\u00ea Petrus: Here ek sal U nooit verlo\u00ebn nie. Petrus s\u00ea: al moet ek saam met U sterf en al sal al die ander U verlo\u00ebn, ek sal U nie verlo\u00ebn nie. Matteus 26 30En [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":1391,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-1384","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1384","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=1384"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1384\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":1392,"href":"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1384\/revisions\/1392"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/media\/1391"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=1384"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=1384"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=1384"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}