{"id":1256,"date":"2025-05-11T14:12:51","date_gmt":"2025-05-11T14:12:51","guid":{"rendered":"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/?p=1256"},"modified":"2025-05-11T15:20:08","modified_gmt":"2025-05-11T15:20:08","slug":"stagnasie-is-dodelik","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/index.php\/2025\/05\/11\/stagnasie-is-dodelik\/","title":{"rendered":"STAGNASIE IS DODELIK"},"content":{"rendered":"\n<p>Bear Grylls is &#8216;n ou wat hulle aflaai daar in die woud, in die woestyn of in die berg area. Hy word &#8216;n oorlewingsgids genoem en dan wys hy jou hoe maak jy om te oorleef in die wild. Water is baie, baie belangrik om te oorleef. En baie keer dan bevind hy hom op &#8216;n plek waar daar water is, maar die water is stagnant, dit het gestagneer. Dit staan stil, daar is nie &#8216;n in of &#8216;n uitvloei nie. Dan sal Bear Grylls baie keer kom en s\u00ea moenie sulke water drink nie, want water wat gestagneer het maak nie net siek nie, dit kan jou doodmaak.<\/p>\n\n\n\n<p>In <strong>Openbaring 3:14<\/strong> sien ons die gedeelte waar die Here die briewe aan die gemeentes stuur en dan deel Hy met hulle &#8216;n baie belangrike boodskap aangaande dit wat gebeur het, dit wat tans gebeur en dit wat gaan gebeur.<\/p>\n\n\n\n<p><strong>Openbaring 3:14 <em>\u201cEn skryf aan die engel van die gemeente van die Laodicense: Dit s\u00ea die Amen, die getroue en waaragtige Getuie, die begin van die skepping van God:\u201d<\/em> <\/strong>Met ander woorde die Alfa en die Omega, God praat met hierdie gemeente. En dan s\u00ea Hy vir hulle die volgende woorde: <strong><em><sup>15<\/sup>\u201dEk ken jou werke, dat jy nie koud is en ook nie warm nie. Was jy tog maar koud of warm! <sup>16<\/sup><\/em><\/strong><strong><em>\u201d<\/em><\/strong><strong><em>maar nou omdat jy lou is en nie koud of warm nie sal Ek jou uit My mond spuug\u201d.<\/em><\/strong>&nbsp; Met ander woorde God s\u00ea: was jy eerder maar koud, dan het Ek geweet waar jy staan. Was jy warm, dan het Ek geweet waar jy staan, maar nou dat jy dubbelhartig lewe, nou dat jy louwarm is, s\u00ea Hy: kan Ek jou nie deel van My hou nie, kan Ek jou nie deel van My maak nie. Hy s\u00ea: \u201cEk spuug jou uit My mond uit\u201d<strong>.<\/strong><strong> <\/strong><strong><sup>17<\/sup><\/strong><strong><em>\u201cWant jy s\u00ea: Ek is ryk en het verryk geword en het aan niks gebrek nie; en jy weet nie dat dit jy is wat ellendig en beklaenswaardig en arm en blind en naak is nie\u201d.<\/em><\/strong><strong> <\/strong>Hy s\u00ea: Ek kyk na julle en julle dink julle is OK. Jy het geld, jy lewe, jy&#8217;s OK. Maar God s\u00ea: \u201cjy sien nie jou armoede nie, jy sien nie jou geestelike vervalling nie, jy sien nie dat jy lou geword het nie\u201d. Hy gebruik die woord naakheid, Hy verwys na geestelike naaktheid.<em><\/em><\/p>\n\n\n\n<p>Die Here s\u00ea: ons is so vasgevang in ons lewens, in omstandighedes en situasies dat ons nie raaksien hoe dit ons lewens be\u00efnvloed nie. Terwyl ons praat van louwarm wees stem dit ooreen met die onderwerp om te stagneer. Om op &#8216;n plek te kom waar dinge in jou lewe stilstaan, waar jy nie vloei en beweeg en doen wat God van jou vra om te doen nie.<\/p>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-image size-large\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"1024\" height=\"576\" src=\"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/wp-content\/uploads\/2025\/05\/22-1024x576.jpg\" alt=\"\" class=\"wp-image-1261\" srcset=\"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/wp-content\/uploads\/2025\/05\/22-1024x576.jpg 1024w, https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/wp-content\/uploads\/2025\/05\/22-300x169.jpg 300w, https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/wp-content\/uploads\/2025\/05\/22-768x432.jpg 768w, https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/wp-content\/uploads\/2025\/05\/22-1536x864.jpg 1536w, https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/wp-content\/uploads\/2025\/05\/22-600x338.jpg 600w, https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/wp-content\/uploads\/2025\/05\/22.jpg 1920w\" sizes=\"auto, (max-width: 1024px) 100vw, 1024px\" \/><\/figure>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Bear Grylls is &#8216;n ou wat hulle aflaai daar in die woud, in die woestyn of in die berg area. Hy word &#8216;n oorlewingsgids genoem en dan wys hy jou hoe maak jy om te oorleef in die wild. Water is baie, baie belangrik om te oorleef. En baie keer dan bevind hy hom op [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":1279,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-1256","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1256","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=1256"}],"version-history":[{"count":2,"href":"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1256\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":1263,"href":"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1256\/revisions\/1263"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/media\/1279"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=1256"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=1256"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=1256"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}