{"id":1085,"date":"2025-04-02T12:39:55","date_gmt":"2025-04-02T12:39:55","guid":{"rendered":"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/?p=1085"},"modified":"2025-04-02T17:38:59","modified_gmt":"2025-04-02T17:38:59","slug":"die-blessing-van-dankbaarheid-en-die-gevaar-van-tevredenheid","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/index.php\/2025\/04\/02\/die-blessing-van-dankbaarheid-en-die-gevaar-van-tevredenheid\/","title":{"rendered":"Die Blessing van Dankbaarheid en die Gevaar van Tevredenheid"},"content":{"rendered":"\n<p><strong><u>Die Blessing van Dankbaarheid:<\/u><\/strong><\/p>\n\n\n\n<div class=\"wp-block-media-text is-stacked-on-mobile\"><figure class=\"wp-block-media-text__media\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"311\" height=\"162\" src=\"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/wp-content\/uploads\/2025\/04\/images-7.jpeg\" alt=\"\" class=\"wp-image-1092 size-full\" srcset=\"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/wp-content\/uploads\/2025\/04\/images-7.jpeg 311w, https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/wp-content\/uploads\/2025\/04\/images-7-300x156.jpeg 300w\" sizes=\"auto, (max-width: 311px) 100vw, 311px\" \/><\/figure><div class=\"wp-block-media-text__content\">\n<p>Dankbaarheid is die gevoel van dank en waardering, \u0149 uiting van dankbaarheid te kenne gee en \u0149 woord van danksegging. Daar is \u0149 nou verband tussen dankbaarheid en menslike geluk. \u0149 Gelukkige mens is \u0149 dankbare mens.\u00a0 Jy is bewus van die goeie dinge wat met jou gebeur en jy aanvaar dit nooit as vanselfsprekend nie. Jy weet dit is iets wat iemand jou gee. Ons as kinders van God weet dat dit iets is wat ons uit die hand van God ontvang.<\/p>\n<\/div><\/div>\n\n\n\n<p>Dankbaarheid of geluk is nie om alles te kry wat jy soek altyd nie, maar om lief te wees vir wat jy het, op \u0149 gegewe oomblik in jou lewe en om dankbaar te wees daarvoor. As kinders van God toon ons dankbaarheid aan God vir die omstandighede waarin ons, ons bevind op \u0149 bepaalde tyd. Die omstandighede kan goed wees of dit kan sleg wees. Maar ons is ten alle tye dankbaar. Die omstandighede sluit in ons huidige geloofs toestand, emotionele toestand, gesondsheids toestand en ook ons finansi\u00eble toestand.<\/p>\n\n\n\n<p>Baie mense koppel dankbaarheid aan hulle finansies. In dankbaarheid erken ons God and Sy hand in ons lewens. Ons erken Sy leiding en Sy plan vir ons lewe in ons verlede, hede en toekoms. Dit is God se wil dat ons ten alle tye dankbaar moet wees, want daardeur gee ons erkening aan God in ons lewens. Ons gee erkening daaraan dat God \u0149 plan vir ons lewens het. En dat God besig is om die plan in ons lewens uit te voer, in ons lewens te bewerkstellig. En ons moet bereid wees om daardie plan te aanvaar en na te volg.<\/p>\n\n\n\n<p>Dit is duidelik dat God net die beste vir ons wil h\u00ea. God wil h\u00ea dat dit moet goed gaan met ons, in elke aspek van ons lewe; ons gesondheid, ons verhouding met God, ons verhoudings met ander, in ons finansies en in die kerk.<\/p>\n\n\n\n<p>Wat is die blessing wat ons ontvang uit dankbaarheid? Deur dankbaar te wees oor ons omstandighede gee dit vir ons die geleentheid om te leer, te lei en te onderrig. Ons groei in ons geloof, in ons emosionele toestand, in ons gesondheid en ons groei in ons finansi\u00eble omstandighede.<\/p>\n\n\n\n<p>Dankbaarheid lei tot vrede, omdat ons toelaat dat God in ons lewens in beheer is, omdat ons dit vir God gee. Dit verwyder vrees. Een van die grootste wapens wat die vyand teen ons gebruik is ons vrees en ons bekommernis. Sodra ons begin dankbaar is, sit ons daardie vrees\/ bekommernis in God se hande en uit die vyand se hand. Dankbaarheid lei tot \u0149 dieper verhouding en dieper vertroue in God.<\/p>\n\n\n\n<p>Hoe betoon ons dankbaarheid teenoor God? Ons bring erkenning aan God deur om Hom te loof vir ons omstandighede en dit wat ons het, en s\u00ea \u2013 DANKIE!<\/p>\n\n\n\n<p>Lofprys gaan hand in hand gepaard met erkening. Ons loof God deur ons lofprysing vir wat Hy vir ons doen, soos wat Dawid God geloof het, maak nie saak wat hy deurgegaan het nie.<\/p>\n\n\n\n<p>Deur ons getuienis wat ons bring aan ander mense, oor wat met ons gebeur het en waardeur ons is, bring ons lofprysing aan die Here. Daardie getuienis is tot redding vir die wat hoor. Ons moet ander bedien. Wanneer ons dankbaar is moet ons dit deel met ander. As God jou se\u00ebn, se\u00ebn Hy nie net vir jou nie, Hy se\u00ebn jou om \u0149 se\u00ebn te wees vir ander.<\/p>\n\n\n\n<p>Ons moet volkome gehoorsaam wees aan die Woord van God &#8211; Sy wil en Sy wet. Ons moet luister na die plan wat God vir ons lewens het. Elkeen van ons het \u0149 plan waar volgens God wil h\u00ea ons moet lewe.<\/p>\n\n\n\n<p>Onderhouding van die gebooie, ons moet gehoorsaam wees in ons tiendes, dit betoon dankbaarheid vir wat jy ontvang. Alles behoort aan God! God het nie jou geld nodig nie, dit behoort klaar aan Hom, maar God het jou gehoorsaamheid nodig. Daardie gehoorsaamheid lei nie tot verrykking van die kerk nie, dit is vir jou!<\/p>\n\n\n\n<div class=\"wp-block-media-text is-stacked-on-mobile\"><figure class=\"wp-block-media-text__media\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"570\" height=\"557\" src=\"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/wp-content\/uploads\/2025\/04\/2c08355d6b5d7a3dc07362285347f1c4.jpg\" alt=\"\" class=\"wp-image-1090 size-full\" srcset=\"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/wp-content\/uploads\/2025\/04\/2c08355d6b5d7a3dc07362285347f1c4.jpg 570w, https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/wp-content\/uploads\/2025\/04\/2c08355d6b5d7a3dc07362285347f1c4-300x293.jpg 300w\" sizes=\"auto, (max-width: 570px) 100vw, 570px\" \/><\/figure><div class=\"wp-block-media-text__content\">\n<p><strong><u>Die Gevaar van Tevredenheid<\/u><\/strong><\/p>\n\n\n\n<p>Tevredenheid is die toestand van tevrede wees, \u0149 gevoel van bevrediging en genoegdoening. Gelukkig te wees met iets. Daar is \u0149 tipe tevredenheid wat nie in God se wil is nie, wat God nie in belangstel nie. En die hartseer saak is, die vyand vang ons met hierdie tipe tevredenheid, baie maal, baie maklik! Die vyand laat ons party maal voel ons is op \u0149 goeie plek en ons is dankbaar daarvoor en tevrede met ons omstandighede waarin ons, ons bevind. Maar ons is in so \u0149 mate tevrede dat ons niks daaromtrent doen nie.<\/p>\n\n\n\n<p><\/p>\n<\/div><\/div>\n\n\n\n<div class=\"wp-block-media-text has-media-on-the-right is-stacked-on-mobile\"><div class=\"wp-block-media-text__content\">\n<p>Ons voel ons is op die plek waar ons wil wees en moet wees. Alles in ons lewe is goed en dit gaan voorspoedig met ons, ons het niks meer nodig nie. Hierdie gevoel van tevredenheid is \u0149 valse en gevaarlike gevoel van tevredenheid. Dit lei tot stagnasie. Stagnasie is wanneer ons in \u0149 roetine verval waar ons nie voorentoe of agtertoe wil gaan nie. Dit is \u0149 gevaarlike plek vir die kind van God om te wees. Ons dien \u0149 God wat altyd vooruitgaan, God staan nie stil nie en God wil dieselfde vir jou h\u00ea.<\/p>\n\n\n\n<p>In God se lewe is daar nie so iets soos \u0149 stop straat nie. En sodra ons op daardie punt van tevredenheid is, waar ons stagneer, stop ons by \u0149 stop straat, en dit is nie wat God vir ons wil h\u00ea nie. God soek groei en vooruitgaan. God wil h\u00ea dit moet beter en beter met jou gaan!<\/p>\n<\/div><figure class=\"wp-block-media-text__media\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"500\" height=\"500\" src=\"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/wp-content\/uploads\/2025\/04\/e1fb575bf619e073baf9ac8488c4dab8.jpg\" alt=\"\" class=\"wp-image-1091 size-full\" srcset=\"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/wp-content\/uploads\/2025\/04\/e1fb575bf619e073baf9ac8488c4dab8.jpg 500w, https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/wp-content\/uploads\/2025\/04\/e1fb575bf619e073baf9ac8488c4dab8-300x300.jpg 300w, https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/wp-content\/uploads\/2025\/04\/e1fb575bf619e073baf9ac8488c4dab8-150x150.jpg 150w, https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/wp-content\/uploads\/2025\/04\/e1fb575bf619e073baf9ac8488c4dab8-100x100.jpg 100w\" sizes=\"auto, (max-width: 500px) 100vw, 500px\" \/><\/figure><\/div>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Blessing van Dankbaarheid: Dankbaarheid is die gevoel van dank en waardering, \u0149 uiting van dankbaarheid te kenne gee en \u0149 woord van danksegging. Daar is \u0149 nou verband tussen dankbaarheid en menslike geluk. \u0149 Gelukkige mens is \u0149 dankbare mens.\u00a0 Jy is bewus van die goeie dinge wat met jou gebeur en jy aanvaar [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":1124,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-1085","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1085","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=1085"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1085\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":1093,"href":"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1085\/revisions\/1093"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/media\/1124"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=1085"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=1085"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=1085"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}