{"id":1078,"date":"2025-04-02T12:20:11","date_gmt":"2025-04-02T12:20:11","guid":{"rendered":"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/?p=1078"},"modified":"2025-04-02T17:41:02","modified_gmt":"2025-04-02T17:41:02","slug":"wie-is-ek","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/index.php\/2025\/04\/02\/wie-is-ek\/","title":{"rendered":"WIE IS EK?"},"content":{"rendered":"\n<figure class=\"wp-block-image aligncenter size-full\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"346\" height=\"600\" src=\"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/wp-content\/uploads\/2025\/04\/who-am-i.png\" alt=\"\" class=\"wp-image-1083\" srcset=\"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/wp-content\/uploads\/2025\/04\/who-am-i.png 346w, https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/wp-content\/uploads\/2025\/04\/who-am-i-173x300.png 173w\" sizes=\"auto, (max-width: 346px) 100vw, 346px\" \/><\/figure>\n\n\n\n<p><strong>Die Persoon in die Spie\u00ebl<\/strong> \u2013 Jy moet kies of jy van daardie persoon hou! Jy gaan elke dag daardie persoon in jou hart moet konfronteer, goed of sleg.<\/p>\n\n\n\n<p><strong>Die Persoon by die Werk<\/strong> \u2013 Die een wat \u0149 impak kan maak in die lewens van ander. Hoe kies jy om mense te hanteer en te behandel? Verteenwoordig jy Jesus? Ek moet kies om die verskil te wees, Jesus is die voorbeeld wat ons moet volg.<\/p>\n\n\n\n<p><strong>Pa en Ma<\/strong>&nbsp; \u2013 <strong><em>Kolossense 3:20<\/em><\/strong> As jy wil h\u00ea jou kinders moet jou gehoorsaam moet jy die een wees wat die regte voorbeeld stel. Jy is verantwoordelik vir jou kinders se geestelike welstand.<\/p>\n\n\n\n<p><strong>Man en Vrou<\/strong> \u2013 <strong><em>Kolossense 3: 18<\/em><\/strong> \u201cVroue wees julle mans onderdanig soos dit betaamlik is in die Here. <strong><em><sup>19<\/sup><\/em><\/strong> Manne julle moet jul vroue liefh\u00ea en nie teen hulle verbitter word nie.\u201d<\/p>\n\n\n\n<p><strong>Seun en Dogter<\/strong> \u2013 Jy is God se seun en dogter en jy is die mense voor jou se broer en suster in Christus. Ons moet mekaar geestelik ondersteun en help. Want as ons mekaar beter kan bedien, dan kan ons as Gemeente ander mense beter bedien, met vrymoedigheid. <\/p>\n\n\n\n<div class=\"wp-block-media-text is-stacked-on-mobile\"><figure class=\"wp-block-media-text__media\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"275\" height=\"183\" src=\"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/wp-content\/uploads\/2025\/04\/images-6.jpeg\" alt=\"\" class=\"wp-image-1082 size-full\"\/><\/figure><div class=\"wp-block-media-text__content\">\n<p><strong><u>Goddelike&nbsp; Waardes!<\/u><\/strong><\/p>\n\n\n\n<p><strong>Eerlikheid:<\/strong> Hoekom is dit \u0149 belangrike waarde vir die kind van God? Die Woord van die Here s\u00ea dat jou ja&nbsp; jou ja moet wees en jou nee jou nee! Ons moet Jesus se waardes uitleef!<\/p>\n\n\n\n<p><strong>Deursigtigheid:<\/strong> Dawid s\u00ea kom deursoek my hart! Ek wil die baadjie van voorgee kan uittrek \u2013 Here kan U my help? Ek wil deursigtig wees voor U.<\/p>\n\n\n\n<p><strong>Opregtheid:<\/strong> Kyk na \u0149 kind, daar is geen verkeerde dinge in \u0149 kind se hart nie. Jesus s\u00ea ons moet soos die kinders wees, nie kinderagtig nie, maar in vertroue opreg.<\/p>\n<\/div><\/div>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Persoon in die Spie\u00ebl \u2013 Jy moet kies of jy van daardie persoon hou! Jy gaan elke dag daardie persoon in jou hart moet konfronteer, goed of sleg. Die Persoon by die Werk \u2013 Die een wat \u0149 impak kan maak in die lewens van ander. Hoe kies jy om mense te hanteer en [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":1124,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-1078","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1078","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=1078"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1078\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":1084,"href":"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1078\/revisions\/1084"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/media\/1124"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=1078"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=1078"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/agsnuwebegin.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=1078"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}